Flitskaarte & Muurkaarte {Getalle 0-10} met kolle

11 Getal Flitskaarte & Muurkaarte.
R22,00

In hierdie stel is 11 verskillende getal flitskaarte - 0-10.

Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.