Olifante+Balle Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die olifante + balle en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die balle.

Ingesluit is 12x balle van Januarie tot Desember en een olifant (druk 12x) vir elke maand om bo die bal te plak.