Olimpiese Spele / Olympic Games Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Flitskaarte
Volg die lyn
Tel kaarte
Getal volgorde
Getal aktiwiteit
Knip kaartjies
Pas en verbind
Geheue speletjie
Somme
Volg die paadjie
Knip aktiwiteit
Inkleurprentjies
Vorm aktiwiteit
Ruimtelike posisie
Pom-pom matjie
Voltooi die patroon
Legkaarte



Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.