Papier Poppe

Old price: R45,00
R10,00

Papier poppe met klere en bykomstighede.

Ingesluit is:

  • 12x lyfies /¬†kaarte
  • 10x rokkies
  • 3x langbroeke
  • 3x broek-pakkies
  • 10x pare skoene
  • 6x strikkies
  • 3x blommetjies
  • 3x hoede
  • 1x sambreel
  • 5x sonbrille
  • 6x handsakke