Plaas Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die maande en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op elke maand.

Ingesluit is 12x maande van Januarie tot Desember en 'n trekker en boer aan die voorkant van die banier.