Sorry - this product is no longer available

Pom-Pom Matjies - Getalle 1-10 - Helder kleure

R22,00

Pom-Pom werksboekies werk fantasties om nuwe vorms/kleure/letters/getalle ens. aan te leer. Dit ontwikkel jou kleinding se fyn motoriese vaardighede en versterk hul spiertjies.

INSTRUKSIES:

Druk die bladsye op karton en lamineer. Laat jou kleinding die pom-poms een-vir-een op die aangewysde sirkels op die matjie se prentjie/vorm/letter/getal ens. sit.