Ryg Patrone {20x Prentjies}

R25,00

Ryg is 'n fantastiese fynmotoriese aktiwiteit vir peuters en kleuters. Hier is 'n paar redes waarom dit uitstekend is:

  • Verbeter oog-hand koördinasie
  • Ontwikkel en verbeter "pincer grip"
  • Ontwikkel geduld en deursettingsvermoë
  • Verbeter aandag

Ingesluit is 20x verskillende ryg patrone ongeveer A5 grootte elk.

Druk gaatjies in met 'n gaatjiedrukker reg rondom die patroon. Ryg nou die patroon met 'n veter of ryg toutjie.