Seesterre Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die seesterre uit en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die seesterre.

Ingesluit is 12x seesterre van Januarie tot Desember en kleiner seesterre om om die banier te versier.