Seisoenwiel {A3} Kleurvol

R30,00

Gebruik die kleurvolle seisoenwiel om die seisoene aan te dui.

Seisoenwiel ingesluit met aparte swart wysers (vervang soos nodig). Lamineer vir langdurige gebruik.

A3 grootte en kan ook op A4 gedruk word.