Sintuie / Senses Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Flitskaarte
Volg die lyn
Knip kaartjies
Vingerafdrukke
Pas kaartjies
Wat pas?
Kleur Aktiwiteit
Pas en verbind
Vorm aktiwiteit
Sorteer (oë)
Tel kaarte
Hoor of ruik?
Wat sien jy?
Voltooi die prentjie
Pas en verbind
Sintuie funksies
Legkaarte
Versies
Proe toets
Sorteer (getalle)


Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.