Skoen Templaat Geel / Shoe Template Yellow

R15,00

Druk die skoen templaat uit op karton en lamineer. Druk / Sny die gaatjies uit en gebruik 'n veter/lint/tou om te leer veters vasmaak.

Grootte van skoen templaat ingesluit is 1x A4 en 3x skoene op A4.

 

Print the shoe template on cardboard and laminate. Print / Cut the holes and use a shoe lace / ribbon / rope to learn tying laces.

Size of shoe template included is 1x A4 and 3x shoes on A4.