Skoenlappers Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die skoenlappers en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die skoenlappers.

Ingesluit is 12x skoenlappers van Januarie tot Desember.