160 Flitskaarte (5 per A4) in 32x verskillende temas (Afrikaans & Engels).
Hierdie flitskaarte vorm deel van die Leer-program van 1-3 jariges en is ingesluit by die leer-program self. Dit kan ook afsonderlik gebruik en gekoop word van die leer-program.
TEMAS/THEMES:
My liggaam / My BodyPlaasdiere / Farm AnimalsMy gesin & familie / My FamilyVrugte / FruitMy klere / My ClothesTroeteldiere / PetsGroente / VegetablesMy gesig / My FaceKombuis / KitchenEetgoed & drinkgoed / Eats & DrinksHuis & tuin / Home & GardenVertrekke in die huis / Rooms in the houseWilde diere / Wild AnimalsVervoer / TransportSee diere / Sea AnimalsDie weer / The WeatherSeisoene / SeasonsEmosies / EmotionsSintuie / SensesKleure / ColoursTande / TeethBeroepe / CareersInsekte / InsectsReptiele / ReptilesKonstruksie / ConstructionAlfabet / AlphabetHerwinning / RecyclingGesonde en Ongesonde Kos / Healthy and Unhealthy FoodAarde & Ruimte / Aarde & RuimteVorms / ShapesAantrek / Get dressedGeluide / Sounds