Tema Prente {Seediere}

R25,00

Druk uit op karton, lamineer en plak teen 'n tema muur of tema tafel om spesifiekte tema te behandel en leer. Grootte: A4 elk.

Die prente kan ook kleiner gedruk deur die printer settings te stel.

Prente ingesluit:

  • seester
  • walvis
  • jellievis
  • krap
  • skilpad
  • vis
  • seekat
  • seeperdjie