Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Somme
Pas en verbind: Middellyn kruising
Inkleurprentjie
Ryg patroon
Hoof- en kleinletter oefeninge: Rr
Muurkaart: r
Klank woorde: r
Vorm aktiwiteit: Sirkel
Wat volg speletjie
Getal volgorde
Skryf woorde
Getal flitskaarte: 1-10
Lees, bou en skryf woorde
Pom-pom Matjie
Geheue Speletjie
Wat verskil
Knip Kaartjies
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke
Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.
LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne