Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (21) - Tuin

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en Kleinletter Oefeninge: Uu
Muurkaart: u
Klank woorde: u
Speelklei matjie met opdrag
Knip aktiwiteit
Plak aktiwiteit
Vorm: Driehoek
Skryf woorde
Sorteer: Klein na Groot
Pas en Verbind: Middellyn kruising
Getal flitskaarte: 1-10
Geheue speletjie
Wat volg speletjie
Lees, bou skryf woorde
Vorm herkenning: Driehoek, ster, hart
Tel pom-pom matjies
Vier legkaarte: 4, 5, 10 en 15 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.