Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (26) - Suid-Afrika

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en Kleinletter Oefeninge: Zz
Muurkaart: z
Klank woorde: z
Pas speletjie (Provinsies)
Knip aktiwiteit
Vorm: Reghoek
Skryf woorde
Sorteer: Klein na Groot
Pas en Verbind: Middellyn kruising
Plak aktiwiteit
Getal flitskaarte: 1-10
Lees, bou skryf woorde
Inkleurprentjie
Kleur in volgens nommer
Skaduwee speletjie (Groot vyf)
Vorm herkenning: Hart, reghoek, vierkant
Maskers
Vier legkaarte: 4, 5, 10 en 15 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.