Werksboekie - Kleure {7x}

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R60,00

'n Kleure boekie met 7 kleure (rooi, blou, groen, geel, oranje, pienk, pers). Elke kleur kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam 'n groot kleur boekie.

Ingesluit in elke vorm boekie stel is:

  • Voorblad van die kleur wat behandel word
  • Kleur om te skryf
  • Prentjies om in te kleur in kleur
  • Skryf die kleur op lyne
  • Omkring die regte kleur prentjies
  • Skaduwee speletjie
  • Legkaarte 2x 5 stuk
  • Legkaarte 2x 10 stuk

Kleure sorteer trein met prentjies en woorde om op elke waentjie te pas.

74 drukbare bladsye