Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (13) - Lente

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en Kleinletter Oefeninge: Mm
Muurkaart: m
Klank woorde: m
Wat verskil
Sorteer: Kort na Lank
Vorm Patroon: Ovaal en Reghoek
Skryf woorde
Lees, bou skryf woorde
Pas en Verbind: Middellyn kruising
Vorm: Ovaal
Pom-pom Matjie
Vind die letter
Syfer Speletjie: 1-10
Getal flitskaarte: 1-10
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne