Valentynsdag / Valentine’s day Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Volg die lyn
Pas en verbind
Getal pas speletjie
Knip kaartjies
Lekkergoed pret
Voltooi die vorm
Voltooi die patroon
Geheue speletjie
Leeu van hartjies
Tel kaarte
Speeklei matjie
Legkaarte
Ryg patrone
Inkleurprentjie
Valentynskaartjies

Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.