Skilpadbesies+Blomme Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die blomme en skilpadbesies uit en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die blomme.

Ingesluit is 12x blomme van Januarie tot Desember en 3x verskillende skilpadbesies om rondom die banier te versier.