Trein Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die knip die lokomotief en waentjies uit en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op elke maand.

Ingesluit is die lokomotief en 12x gekleurde waentjies van Januarie tot Desember.