Sorry - this product is no longer available

Volledige Leerprogramme + Ekstras vir Babas, Peuters & Kleuters 👧👦 (0-5 Jariges) 🌈

Elke produk is beskikbaar op die Little One aanlynwinkel en die waarde van hierdie pakket is R5941.00 werd.
Old price: R5 941,00
R2 599,00

Die volgende leermateriaal is ingesluit in die pakket:

STIMULERINGSPROGRAM & AKTWITEITE VIR 0-12 MAANDE BABAS

  • Baba Stimuleringsprogram vir 0-12 Maande Babas
  • Morsige Speeltyd Resepte & Aktiwiteite 6-12 Maande Babas
  • Baba Groei Kaartjies Geboorte-1 Jaar oud
  • Baba Mylpaal Kaartjies

LEER-PROGRAM VIR 1-3 JARIGE PEUTERS

  • Leer-Program (32 Temas / Weke)
  • Flitskaarte (32 Temas)
  • Inkleurprentjies
  • Liedjies & Rympies Muurkaarte & Flitskaarte (50x)
  • Aktiwiteitskaarte (38x)

AKTIWITEITSBOEKIES & LESPLANNE VIR 3-5 JARIGE KLEUTERS

  • Aktiwiteitsboekies (x26 Temas)
  • Lesplanne & Aktiwiteite (x26 Temas)
  • Werksboekies (x6 Alfabet, Kleure, Vorms, Getalle, Knip & Alfabet Knip & Plak)

DOEN-EN-LEER BYBELSTORIES

  • 10x Bybelstories met aktiwiteit

PROPS

  • Bybel Stories (6x)
  • Sprokies Stories (4x)
  • Liedjies (5x)
  • Rympies (3x)

INKLEURBOEKE

  • My Little One Inkleurboek 1 & 2

DIY DOBBELSTENE

  • DIY Dobbelstene met diere bewegings, geluide, getalle, kleure, vorms, kleure ens.

POM-POM MATJIES & SPEELKLEI MATJIES

  • Getalle 1-10 & 1-30, Kleure, Vorms, Hoofletters, Kleinletters

TANDEFEËTJIE & TANDEMUIS BRIEFIES

TEMA PRETPAKKE

  • 15x Tema Pretpakke

WEERKAART & KALENDER

FLITSKAARTE & MUURKAARTE

  • A3 Alfabet Klanke Muurkaart
  • Dae van die Week & Maande van die Jaar
  • Alfabet Klanke
  • Getalle 1-10
  • Kleure & Kleur Skakerings
  • Links & Regs
  • Vorms
  • Teenoorgesteldes
  • Tema Muurkaarte (38x)
  • Tema Prente (22x)

VORDERINGSKAARTE

  • Beloningskaarte
  • Pligskaarte
  • Roetine Kaartjies
  • Potjie Vorderingskaarte
  • 5 'n Dag

EXTRAS:

  • Diere Maskers
  • Morsige Speeltyd Resepte
  • Seisoenwiel
  • Skoen Vasmaak Templaat
  • Telmatjies
  • Weerkaarte A5
  • Paskaarte
  • Freebie Aktiwiteite