Sorry - this product is no longer available

Volledige Pakket vir Babas, Peuters & Kleuters 👧👦 (0-5 Jariges)

Elke produk is beskikbaar op die Little One aanlynwinkel en die waarde van hierdie pakket is R3080.00 werd.
Old price: R3 080,00
R599,00

Die volgende leermateriaal is ingesluit in die pakket:

STIMULERINGSPROGRAM & AKTWITEITE VIR 0-12 MAANDE BABAS

  • Baba Stimuleringsprogram vir 0-12 Maande Babas
  • Morsige Speeltyd Resepte & Aktiwiteite 6-12 Maande Babas
  • Baba Groei Kaartjies Geboorte-1 Jaar oud
  • Baba Mylpaal Kaartjies

LEER-PROGRAM VIR 1-3 JARIGE PEUTERS

  • Leer-Program (32 Temas / Weke)
  • Flitskaarte (32 Temas)
  • Inkleurprentjies
  • Liedjies & Rympies Muurkaarte & Flitskaarte (50x)
  • Aktiwiteitskaarte (38x)

AKTIWITEITSBOEKIES & LESPLANNE VIR 3-5 JARIGE KLEUTERS

  • Aktiwiteitsboekies (x26 Temas)
  • Lesplanne & Aktiwiteite (x26 Temas)
  • Werksboekies (x6 Alfabet, Kleure, Vorms, Getalle, Knip & Alfabet Knip & Plak)
  • 15x Tema Pretpakke