Ons Leer-Program vir 1-3 jariges + Aktiwiteitskaarte (A4) + Liedjies & Rympies (Muurkaarte & Flitskaarte), is in PDF vorm wat jy na betaling aflaai van die internet en uitdruk vir jou gebruik.
LEER-PROGRAM:
Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees.
Hier is wat in elke program ingesluit is per week:
- Voorbereiding: Vir die week se tema. Tema's is gelys op ons Winkel.
- Bybelonderrig: Elke week 'n nuwe onderwerp.
- Wiskunde Les: Kleure, Vorms, Konsepte, Nommers.
- Kuns Aktiwiteit: Elke dag 'n nuwe kuns aktiwiteit.
- Spier Oefeninge en Musiek Les: Groot & Fyn Motories en Musiek.
- Taal Aktiwiteit: Besprekings rondom die week se tema om woordeskatkennis te bevorder.
- Kleur Dag: Trek 'n kleur t-hemp aan op hierdie dag.
- Pret Eetgoed Idee: Iets prettigs om te maak vir middagete.
- Uitstappie Idee: Gaan op 'n uitstappie wat deel vorm van die tema.
- Morsige Speeltyd: Resepte ingesluit.
- Bak & Brou: Resepte ingesluit.
- Woorde: Woorde in regte skool skrif wat saam die tema gaan.
- Flitskaarte: Volkleur flitskaarte wat inpas by elke week se tema.
Elke week behandel die volgende temas, kleure, vorms, konsepte, getalle:
WEEK | TEMA | KLEUR | VORM | KONSEP | GETAL |
1 | My liggaam | Rooi | Sirkel | N/A | N/A |
2 | Plaasdiere | Rooi | Sirkel | N/A | N/A |
3 | My gesin & familie | Rooi | Sirkel | N/A | N/A |
4 | Vrugte | Rooi | Sirkel | N/A | N/A |
5 | My klere | Rooi | Sirkel | Groot | 1 |
6 | Troeteldiere | Rooi | Sirkel | Groot | 1 |
7 | Groente | Rooi | Sirkel | Groot | 1 |
8 | My gesig | Rooi | Sirkel | Groot | 1 |
9 | Kombuis | Blou | Vierkant | Klein | 2 |
10 | Eetgoed & drinkgoed | Blou | Vierkant | Klein | 2 |
11 | Huis & tuin | Blou | Vierkant | Klein | 2 |
12 | Vertrekke in die huis | Blou | Vierkant | Klein | 2 |
13 | Wilde diere | Geel | Driehoek | Hoog | 3 |
14 | Vervoer | Geel | Driehoek | Hoog | 3 |
15 | See diere | Geel | Driehoek | Hoog | 3 |
16 | Die weer | Geel | Driehoek | Hoog | 3 |
17 | Seisoene | Groen | Reghoek | Laag | 4 |
18 | Emosies | Groen | Reghoek | Laag | 4 |
19 | Sintuie | Groen | Reghoek | Laag | 4 |
20 | Kleure | Groen | Reghoek | Laag | 4 |
21 | Tande | Pers | Hart | Voor & Agter | 5 |
22 | Beroepe | Pers | Hart | Voor & Agter | 5 |
23 | Insekte | Pers | Hart | Voor & Agter | 5 |
24 | Reptiele | Pers | Hart | Voor & Agter | 5 |
25 | Konstruksie | Oranje | Diamant | In & Uit | 6 |
26 | Alfabet | Oranje | Diamant | In & Uit | 6 |
27 | Herwinning | Oranje | Diamant | In & Uit | 6 |
28 | Gesonde en Ongesonde Kos | Oranje | Diamant | In & Uit | 6 |
29 | Aarde & Ruimte | Bruin | Ovaal | Bo & Onder | 7 |
30 | Vorms | Bruin | Ovaal | Bo & Onder | 7 |
31 | Aantrek | Bruin | Ovaal | Bo & Onder | 7 |
32 | Geluide | Bruin | Ovaal | Bo & Onder | 7 |
AKTIWITEITSKAARTE:
Die aktiwiteitskaarte kan saam (of apart) met die Leer-Program vir 1-3 jariges gebruik word, wat hier beskikbaar is: http://store.little1.co.za/-afrikaans
Ingesluit is 38x aktiwiteitskaarte en behandel die volgende:
   Vorms: sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, diamant, ovaal, hart, ster
   Kleure: rooi, blou, geel, groen, pers, pienk. bruin, oranje
   Konsepte: groot, klein, hoog, laag, voor, agter, in, uit, ver, naby, bo, onder, op, af
   Getalle: 1-9
LIEDJIES & RYMPIES:
50x Muurkaarte en Flitskaarte van Afrikaans en Engelse liedjies & rympies. Ingesluit is:
- Etenstyd
- Swart skaap
- Black sheep
- Apie op 'n stokkie
- Daar loop 'n skilpad
- Round and round
- Die vissies swem
- Tafelgebed
- Gebed
- Eendjies Eendjies
- Hop perdjie
- Hier kom 'n muis
- Trein ry
- Humpty Dumpty
- Hompie Kedompie
- Baba trein
- Twee ogies
- Vader Jakob
- Incy Wincy Spider
- One two buckle my shoe
- This little piggy
- 'n Vlinder
- Tien klein paddatjies
- Wippie en Snippie
- Twinkle, twinkle little star
- Ek is 'n kindjie
- Kiepie, kiepie
- Vissies
- Wilie van die bus
- Hoedjies van papier
- Mary had a little lamb
- Wheels on the bus
- Three blind mice
- Hickory dickory dock
- Ring-a-ring o' roses
- Bingo
- Eeny, meeny, miny, moe
- It's raining, it's pouring
- Animals wetn in two by two
- A-tisket, A-tasket
- Little bo-pepp
- Dae van die week
- Skoon hande
- Rooi motorkar
- Vorms
- My sense
- My sintue
- Herfs blare
- My familie
- Ietsie bietsie spinnekop
Muurkaarte: Druk uit op karton, lamineer en plak teen die muur. Grootte: A4
Flitskaarte: Druk uit op karton, lamineer en maak flitskaarte. Grootte: A6