Reptiele & Amfibieë ♡ Aktiwiteitsboekie & Lesplan

R45,00

Die volgende is ingesluit:

♡ Die TEMA AKTIWITEITSBOEKIE se aktiwiteite is as volg:

  • Prentjie flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Knip aktiwiteit: Spiraal slang
  • Hoof- en kleinletter oefeninge: Tt
  • Muurkaart: t
  • Klank woorde: t
  • Knip kaartjies
  • Geheue speletjie
  • Doolhof
  • Sorteer: Kort na lank
  • Pas en verbind: Middellyn kruising
  • Waar woon ons?
  • Tel oefening
  • Getal flitskaarte: 1-10
  • Meet aktiwiteit
  • Knip aktiwiteit
  • Bou: Lewensiklus van ‘n padda
  • Inkleurprentjie
  • Sorteer: Kleure
  • Lees, bou en skryf woorde
  • Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

♡ Die LESPLAN bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel

♡ Formaat: PDF dokumente wat direk na die bestelling gedownload kan word.