Die volgende is ingesluit:
- Prentjie flitskaarte
- Volg die lyn
- Hoof- en kleinletter oefeninge: Jj
- Muurkaart: j
- Klank woorde: j
- Speelklei matjie met opdrag
- Vorm aktiwiteit: Reghoek en Hart
- Skryf woorde
- Pas en verbind: Middellyn kruising
- Sorteer: Lank en kort
- Getal flitskaarte: 1-10
- Kleur pas speletjie
- Knip aktiwiteit
- Rympie: Die wiele van die bus
- Lees, bou en skryf woorde
- Letter doolhof
- Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke
- Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
- Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
- Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
- Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
- Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
- Kuns Aktiwiteit vir elke dag
- Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel