NEWS Welcome to the Little One website. Exciting new products will be coming soon!

Leerprogram vir PEUTERS (1-3 jariges)

R999.00

4557 in stock

Description

Die leerprogram vir 1-3 jariges behandel 32 kindervriendelike temas en sluit die volgende in:

ย 

Lesplanne (A4) vir 32x temas:

-Taalbespreking

-Wiskunde

-Motories (fyn & groot)

-Kuns

-Musiek

-Morsige speeltyd

ย 

Additionele hulpmiddels:

-Flitskaarteย 

-Muurkaarte

-Interaktiewe aktiwiteitskaarte

-Resepte