Description
Die Stimuleringsprogram vir 0-12 maande baba bestaan uit verskillende afdelings waarvan elkeen bespreek word en daar word ook gepaste oefening en aktiwiteite ingesluit vir elkeen van die afdelings. Ingesluit in elke afdeling is die volgende:
0-3 Maande:
-Massering
-Magie-tyd
-Oefeninge (magie, armpies, beentjies)
-Ouderdom gepaste aktiwiteite
-Mylpale
-Speelgoed voorstelle
3-6 Maande:
-Rol oefeninge
-Magie-tyd
-Oefeninge (rol, heupe)
-Ouderdom gepaste aktiwiteite
-Mylpale
-Speelgoed voorstelle
6-9 Maande:
-Sit
-Kruip
-Oefeninge (groot motories, fyn motories)
-Ouderdom gepaste aktiwiteite
-Mylpale
-Speelgoed voorstelle
9-12 Maande:
-Staan & Loop
-Sensories
-Oefeninge (groot motories, fyn motories)
-Ouderdom gepaste aktiwiteite
-Mylpale
-Speelgoed voorstelle
Tandesny Kaart:
-Tande se sny volgorde en tydperk word aangedui
-Plekkie om datum in te vul wanneer tandjie sny
-Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou
Mylpaal Kaart:
-Groot mylpale word aangedui
-Plekkie om datum in te vul wanneer mylpaal behaal is
-Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou
Groeikaart:
-Datum, Ouderdom, Gewig, Lengte en Kopomtrek tabel
-12x Spasies om baba elke maand te meet en weeg
-Beskikbaar vir dogtertjie/pienk & seuntjie/blou
Liedjies & Rympies:
-5x Liedjies
-5x Rympies