NEWS Welcome to the Little One website. Exciting new products will be coming soon!

Leerprogram vir KLEUTERS (3-6 jariges)

R999.00

4524 in stock

Description

Die leerprogram bestaan uit 26x temas en dit sluit die lesplan en aktiwiteitsboekie in, asook elkeen behandel ‘n fonetiese klank. 

 

Temas ingesluit:

-Wilde diere

-Vervoer

-Strand

-Plaas

-Ek/My Liggaam

-Vrugte

-Strand

-Winter

-Kleure

-Skool

-Herfs

-Konstruksie

-Lente

-Musiek Instrumente

-Groente

-Beroepe

-Kinders van die wêreld

-Sport

-Aarde & Ruimte

-Reptiele & Amfibieë

-Tuin

-Kamp

-Emosies

-Voëls

-Somer

-Suid-Africa